Past Morné gaan verder waar Past Rudi verlede week opgehou het. Ons almal het al by 'n plek gekom waar ons wil opgee. Maar wanneer ons deurdruk en dieper gaan, sien ons die oorwinning en beleef ons God se oorvloed. Waar jy ookal is in jou lewe, maak seker dat jy deurdruk en meer as 'n oorwinnaar is. God wil jou seën, maar is ons bereid om die gate dieper te grawe.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE