Listen

Description

Baie welkom by ons SermonPodcast!  

Dit is Vision Sunday en dit is my voorreg om die tema van 2022 met julle te deel en vir julle te vertel wat ek ervaar in my hart vir hierdie gemeente en almal wat hier betrokke is.   Ek wil vandag vir jou sĂȘ dat ons in die tyd inbeweeg van profetiese vervulling. God se woorde oor hierdie gemeente en oor jou lewe gaan tot realiteit kom. Maar dan moet ons gehoorsaam wees in die voertuig en luister na die Heilige Gees wat die bestuurder is. Die bestuurder bepaal die rigting in hierdie Roadtrip.   

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE