Listen

Description

Die lewe is soms vol situasies wat ons wil onder trek. Maar om te bly staan is waar ons sukses lĂȘ. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, is ons voete op die rots geplant. Is ons fokus op die regte plek. Is JESUS ons fondasie?

Baie vrae maar een antwoord, Jesus.