Listen

Description

Ons is baie kere te kyk na ons eie vermoƫ, maar ons moet onthou die Here is altyd met ons. Wat beteken dit om Strong and Courageous te wees? Daar is net een manier en dit is deur die krag van die Heilige Gees. God is ons rede vir courage.