Past Rudi gaan voort met die reeks "Foundations". In vandag se boodskap hoor ons dat die beste manier om die Heilige Gees te ervaar is deur 'n "surrendered heart". Ons harte moet weg breek van die sonde en God soek met alles wat ons het.
Ons word geroep om ons lewe neer te lĂȘ en ons eie kruis op te neem en Jesus te volg.
Surrender tot die Heilige Gees. Gee oor, en laat toe dat die Heilige Gees jou lei.