Listen

Description

Geloof sonder werke is dood. Daarom is dit nodig om nie net te leef volgens ons geloof in Jesu nie, maar om sekerheid te hê. Om daardie vaste vertroue te hê dat ons geloof nie verniet is nie. Ons GLO in Jesus. Daarom moet ons in alles wat Jesus verteenwoordig, glo. Ons moet sekerheid hê van geloof.

Website: https://ligenlewe.com/

YouTube: https://www.youtube.com/c/LigenLeweSentrumPaarl