Listen

Description

Past Rudi begin met 'n reeks oor die fondasies waarop ons bou. Die lewe kan vir ons baie redes gee hoekom ons op sekere fondasies bou buiten Jesus. Maar die enigste fondasie wat ons gaan bo hou is JESUS CHRISTUS.

Paulus sê dat ons moet baie versigtig bou op hierdie fondasie wat geê is, nl. Jesus.

Is Jesus jou fondasie?