Listen

Description

Past Rudi deel vanoggend hierdie boodskap met ons omdat die Here vir hom in ‘n droom gewys het hoe ons in die laaste pylvlak is tot ons Hom gaan ontmoet. 

Ons is nou by die DRESS REHEARSAL. Ons is nou in daardie laaste fase waar ons seker moet maak ons is reg vir die groot dag. Is alles op sy plek? Is die vloei van die boodskap regdeur vas gemaak met almal betrokke? Luk 12:35 “Be dressed for service and keep your lamps burning"  

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: PODCAST