Listen

Description


Die Koninkryk is 'n uitgebreide Koninkryk vol geleenthede en oorwinnings. Ons lewe soms hier en nou nie as die burgers van 'n Koninkryk wat heers oor alles nie. Ons hier en nou word nog teveel gekoppel aan ons omstandighede en ons hedendaagse uitdagings. Dis tyd om ons lewe so te leef dat Jesus weer die Koning van ons lewe moet wees. Ons moet weer betrokke raak in ie funksionering van die Koninkryk - HIER en NOU!