2024 is 'n jaar waar God geopende deure gaan gee. Daarom is dit belangrik om te weet Wie die belangrikste deur is. Alle deure wat God gaan oop maak gaan deur Jesus wees. Niks gebeur sonder Hom nie. Daarom is dit vir ons elkeen belangrik om by Jesus te begin.