Past Morné gaan voort met die gedagte "No more Gleaning" (video is ook beskikbaar op ons YouTube kanaal) Rut was 'n besonderse vrou. Haar lewe van beledigings het verander na 'n lewe van 'n bruid. Waar in jou geestelike lewe bevind jy jouself?
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE