Listen

Description

Ons gaan voort met ons reeks oor Fondasies en ons gesels oor die woord wat op almal se lippe is; Eenheid. Sonder eenheid sal ons nie die doel bereik waarvoor ons geroep is nie.

Die vraag wat Past Rudi ons vra is, Are you untied, or are you United. Ons het al baie kere gesien hoe mense val wanneer hulel skoenveters los is. Dit werk beter as die skoene vasgemaak is. Net so moet ons "vasgemaak" wees of dan wel in eenheid wees met mekaar.

Eenheid is nie 'n voorstel vir die kind van God nie. Dit is 'n opdrag.