Listen

Description


Ons perspektief word beinvloed deur jou posisie. Hoe nader jy aan jou probleem is, hoe meer gaan jou probleem jou beinvloed. Daarom is dit nodig dat ons in dieselfde posisie kom as Jesus, sodat ons Sy perspektief kan hĂȘ.