Ons wil baie kere net doen wat ons wil doen. Ons wil nie sommer doen wat iemand anders vir ons sê om te doen wanneer dit buite ons gemak is nie. Ons wil gemaklik wees wanneer ons iets doen. Selfs wanneer die Here vir ons opdragte gee is daar mense dit sal uitvoer wanneer dit hulle pas. Iemand het eenkeer gesê; delayed obedience is disobedience.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum
FNB
Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655
REF: CHURCH ONLINE