Listen

Description

Ons almal het al die vraag gevra, Wat is my doel. Maar meer as dit, Wat is God se doel vir my lewe. Soms moet ons deur die woestyn beweeg om by ons doel uit te kom. Ons doel in die lewe is nie dadelik bekend wanneer ons tot bekering kom nie. Ons het nodig om te groei tot in daardie rol. As die Here vir ons op dag 1, binne in ons doel laat instap sal ons dink, wow en ons sal excited wees, maar ons sal nie die volwassenheid hĂȘ om dit te hanteer nie en sal die eind doel ons dood maak.

Die vraag moet elke dag wees, Here leer my vandag sodat ek kan groei tot die plan wat U vir my lewe het, en dat dit tot vervulling sal kom.