Listen

Description

Jonathan vra die vraag, "Wat kwalifiseer my?" God wil ons gebruik maar ons eerste opmerking is gewoonlik een van, "ons kan nie". God leer ons deur die storie van Moses dat ons kan enige iets doen wat Hy ons vra om te doen. God is die een wat ons kwalifiseer deur die krag van die Heilige Gees.

Moenie meer verskonings maak nie, leer, groei en doen wat God jou vra.