Proverbs 15:28 (NLT) - The heart of the godly thinks carefully before speaking; the mouth of the wicked overflows with evil words.
Praat is 'n belangrike deel van kommunikasie in ons lewens. Om verhoudings te bou deur woorde wat opbou of afbreek. Wat kies jy om te praat? Oor jouself? Oor ander? Met ander? Woorde van Lewe of dood? Maak jouself vol met God se Woord sodat jou hart en gedagtes gevul kan wees met goedheid en met woorde van seën. Kyk jouself in die spieel en verklaar God se Woord oor jou lewe.
Mag ons elke dag dink wat ons praat en wat by ons monde uit kom. Kies om lewe te spreek en nie dood nie.
ALLES GAAN OK WEES.