Listen

Description

Ons het gekyk na die gedagte, wie kan met God vergelyk. Toe het ons gekyk na die vraag wat jesus vir Sy dissipels gevra het, "Wie sê julle is Ek?" Dit is seker een van die belangrikste vra wat ons, onsself kan vra. Wie sê ons is Jesus? Uit hierdie twee gedagtes kom die vraag dan by my op, WIE IS EK? Who I am.

Een van die grootste oorloë in die wêreld is die een oor identiteit. Wie is ons? In hierdie boodskap gaan ons kyk wat God se woord sê, want dit is die begin van waarheid en die fondasie waarop ons ons lewe bou.