Listen

Description

Ons leef tans in ‘n wêreld van miljoene opinies en agterdog oor geheime sameswerings, emosioneel gelaaide waarskuwings, grootskaalse verwarring, teenstrydige navorsing, kommer oor inperking maatreëls, diskriminerende persoonlike aanvalle en opswaai van aanranding en geweld!!! Mens hoor elke dag van meer egskeidings, gesinsgeweld, en gesonde mense se sterftes.  Hoe hou mens FOKUS? Hoe kry mens goddelike INSIG? Nou meer as ooit is dit nodig dat ons, ons geestelike sintuie sal verskerp in die daaglikse stryd, om fokus op Jesus te behou.  
https://hrco.co.za/preke/behou-geestelike-fokus-in-tye-van-onrus/