Ons lewe in ’n wêreld met so min deernis en empatie! Mense is hard, en genadeloos, sommige word op sosiale media openlik verkleineer, en ons skinder van mekaar sonder grense of feite.
Die NT kerk is deur die Heilige Gees bemagtig om deur die bonatuurlike GAWES wat Hy in ons werk, vir mekaar om te gee!!
Kom ondervind ’n samekoms waar gelowiges onder die Leiding van die Heilige Gees mekaar bemoedig, stig, en opbou! Die gesonde LIGGAAM van Christus is die genialiteit van God!