Listen

Description

β€œDie Uitstorting vd Heilige Gees”
Hoe die Here van ’n bang Petrus wat Jesus verloΓ«n ’n kragtige getuie gemaak het. (Hand 2)

Die Handelinge 2 - UITSTORTING vd Heilige Gees gebeurtenis word die eerste kontak punt met die KRAGSTASIE van die KERK. Wanneer gewone diverse mense van byna elke klas en kleur inprop by hierdie BONATUURLIKE kragbron verander hulle na KRAGDADIGE VREESLOSE ONGEVEINSE getuies van JESUS IN MY die HOOP op HEERLIKHEID!

Kom word HERLAAI en BEKRAGTIG in die GEES!!

https://hrco.co.za/preke/die-uitstort...

#Pinkster #Pinkstererfenis #Kragdadigheid #Bonatuurlik #Buitengewoon #Vreesloos #Getuie #InnerlikSterk #Kragbron