Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. (Ps 73:2-3) Soms staan mens net verstom en sprakeloos teenoor hoe voorspoedig sekere mense wat geen respek vir die Here of Sy wee het nie. Hoe moet ons hieroor dink?