Fluister - How om God se stem te onderskei. In sy boek "Whisper" ondersoek Mark Batterson die diepgaande belangrikheid daarvan om te leer om die stem van God te hoor. Hy begin deur die Tomatis-effek te beskryf waar Dr Tomatis uitgevind het dat opera sangers hulle vermoë verloor om te sing as gevolg van doofheid. - Jy kan net praat dit wat jy hoor! Ons leef in tye van oorweldigende GERAAS vasgevang in ’n krisis van morele verval - Die enigste manier uit die doolhof van te veel stemme, invloede, opinies en false geloofsoortuigings is die “SAGTE STIL STEM”van die Heilige Gees in Christus!
Verfyn jou luister vaardighede en hoor die mees belangrikste Stem in jou lewe!
Notas: https://hrco.co.za/sermons/hearing-th...#Stilte #Fluister #Aandag #Fokus #Diepte #Besluite #Rigting