Listen

Description

Vandag is daar op soveel mense ‘n geweldige appèl vir identiteit, en in hierdie soeke is daar soveel verwarrende stemme. Wat is my identiteit? Wat ontwikkel my identiteit? Wat as ek geen idee het wie my familie is nie is ek dan verlore, met ‘n verlore identiteit?

 

Ap Jan Oosthuizen neem ons terug na ‘n Bybelse Goddelike bestemming eerder as goedkoop wisselende illusie van identiteit.