Regoor die wêreld is daar ’n diepe verlange en afwagting vir die koms van die HERE, nie net omdat daar pandemies, OORLOË, en hongersnood of tekens van die tye tans ervaar word nie, maar omdat ons harte SUG en UITROEP vir verlossing!! KOM HERE JESUS KOM!!
Dit is die tyd waarin die Here Sy verbond met Sy kinders, die regverdiges bekragtig! Hy is ’n waarmaker van Sy Woord, Hy sal Sy beloftes gestand doen, aan die wat Hom kies, en volgens Sy wee leef en handel!
#Wederkoms #JESUS #CHRISTUS #Deurbraak #Belofte #Waarheid #IsJyGereed? #KomHereJesusKom #DitIsNouDieTyd