Listen

Description

Hoe ons dink bepaal uiteindelik hoe ons reageer en leef. Christus het ons 'n nuwe weg kom leer, in die Woord sĂȘ Hy "Kom leer van want my juk is sag en my las is lig" ons wil leer hoe om soos Jesus te dink in elke area van ons lewe, sodat ons fokus en ingesteldheid Jesus kan bevestig waar ons beweeg.

Apostel Jan Oosthuizen gesels oor die Jesus manier van dink, besoek gerus die webtuiste www.janenchantal.com