Listen

Description

Om moeg te word is deel van die lewe en deel van menswees. Mens raak moeg. Ons moet egter oppas wanneer ons moeg is. Essau verkoop sy geboortereg omdat hy so moeg is: Gen 25:29; Heb 12:16  

Moegheid is een van die snellers van verslawing. Boredom, Magteloosheid, Passive retaliation, nuuskierigheid. Wanneer jy moeg is, is jy kwesbaar en meer blootgestel. Daarom kan jy nie daar vertoef nie.  

Emosionele moegheid maak ‘n mens selfs nog meer kwesbaar. Ek het my moeg geroep om hulp, my keel is hees geroep, selfs my oë het ingegee soos ek vir my God gewag het. Ps 69:4 

Jy kan iets doen omtrent jou moegheid: 

Bepaal wie se juk dra jy? Die juk van mense? Valse Verwagtinge? Dooie Werke? Ambisie? Vrees? Jesus se juk is sag. As die Here jou iets beveel, dan gee Hy ook die genade om die taak uit te voer.  

"Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you'll recover your life. I'll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won't lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you'll learn to live freely and lightly." Mat 11:30.

Oppas om in te gee tot die temptasie om op te hou doen wat reg is, goed is. Gal 6:9-10 

Selfs Jesus kon Sy kruis nie meer dra nie, en simon het ingestem om Hom te help.  Moenie probeer jou kruis alleen dra nie.  Mar 15:21 

Ons veg van die posisie van rus:

Daarom moet ons weet hoe om te rus. 

But David strengthened himself in the Lord his God. 1 Sam 30:6 

1 Sam. 23:16; Isa. 25:4;

8 Maniere om te ontspan en te rus. 

Samesyn

Slaap

Oefen

Eet gesond

Gee

Leer

Werk

Speel 

Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Isa 40:30-31 

Nogtans sal ek in die Here jubel Hab. 3:17–19

Phil 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.