Listen

Description

We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little. We come in first by becoming last. We are honored by being humble. We fill up with God by emptying out ourselves. We become wise by being fools. We possess all things by having nothing. We wax strong by being weak. We find life by losing ourselves in others. We live by dying.

Paradox is never about two. Paradox is about the conception of a tertium quid, a “third somewhat,” that is born from the coming together of two opposites. True twoness always births threeness.

the last will be first, and the first last’ (Matt. 20:16) and ‘when I am weak, then I am strong’ (2 Cor. 12:10).

Examples of theological paradoxes within mainstream Christianity include: the Trinity (the three persons of the Godhead are distinct, and each is fully God, yet there is only one God); the Incarnation (the transcendent, immutable God became a man in space and time); the hypostatic union (Christ is one person with both a divine nature and a human nature, and thus is omniscient and limited in knowledge, omnipresent and limited in location, impeccable yet susceptible to temptation, etc.); and the claim that God has infallible foreknowledge of human free choices. Some traditions within Christianity face their own distinctive paradoxes (e.g., the Reformed teaching that God foreordains all things, yet we are morally responsible for our actions).

Ps 103:3-4 Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe,
wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon,
versus:
Ps 103:14-16 Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan: as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg.
3rd option: Ps 103:17 Maar onverganklik is die liefde van die Here vir dié wat Hom dien, sy trou vir opeenvolgende geslagte,

Vir gelowiges is sterwe altyd ‘n wins: Phil 1:27; 1 Corinthians 15:55-56 “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
As gevolg van ons vrees vir pyn, swaarkry en beproewing vermy ons dit. Daar is egter ‘n wesenlike esensiele positief in die swaarkry, as ons dit kan raaksien en aanvaar. Ons loop met ewige lewe in ons, maar ook met sterwe elke dag.
Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam. Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word. Dit beteken dat in ons die dood aan die werk is, maar in julle die lewe. Daar staan in die Skrif: “Ek het geglo, daarom het ek gepraat.” Ons het dieselfde Gees wat die geloof wek, en ons glo, daarom praat ons ook. Ons weet immers dat God, wat die Here Jesus uit die dood opgewek het, ons ook saam met Jesus sal opwek en ons saam met julle voor sy troon sal stel. Ons doen dit alles om julle ontwil, sodat die genade van God steeds meer mense kan bereik. Dan word die dankgebede ook meer, en God ontvang die eer. 2 Cor 4:10-15

2 Corinthians 6:10 as sorrowful, yet always rejoicing; as poor, yet making many rich; as having nothing, and yet possessing all things.

Die parodoksale lewe wat ons leef in Christus is een van genesing en wonderwerke en tog raak ons soms siek, bonatuurlike voorsiening maar tog is ons beursies soms leeg, wonderlike oorwinnings te midde van ‘n geweldige stryd, ewige lewe in ons harte maar ons almal moet oor stap deur aardse dood.

Ons lewe hier op aarde is soos sout, maar dit beteken ons is in die sop, die pap, die gereg. Ons spring nie die gebrokenheid men swaar vd wêreld vry nie. Dit beteken ons is in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld nie.

Hoe leef ons in hierdie paradox:
1) Ons troos en hoop in hierdie wêreld is die Heilige Gees wat ons lei. Rom 8:14

2) Sy genade wat