In 'n tyd waarin dit makliker is om deur vrees, twyfel, en apatie oorweldig te word, daag Jesus se tydlose woorde in Matteus 16:18 ons uit om op te staan en die hekke van die HEL aan te val en ons familie en vriende wat deur die mag van satan vasgevang is te gaan bevry! “Op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.." Matteus 16:18. Hierdie Skrif bevestig dat wanneer ons ons geloof kombineer met radikale dade van verlossing daar geen beperking is tot wat ons kan bereik nie.
#boldness #radikaleGeloof #Aksie #Verlossing #Bevryding #Onverskrokke #Vreesloos #Deurbrake #Oorwinning
Ons onthou ook die ONVERSKROKKE Heldinne van die Geloof op MOEDERSDAG - Ester, Debora, Rut, Prescilla, Joan of Arc, Moeder Teresa, Corrie Ten Boom!