Listen

Description

Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemoedig en versterk en vol word van Sy Woord!

#gemeente #familie #gesin #liggaam #saamwees #eenheid