TEMA: Floreer in die blywende GELUK van ons eenwording IN Christus ons Here.
Hoe lyk ware geluk werklik? Is dit iets vlugtigs wat kom en gaan flietend soos ons gemoedstoestand verander, of is dit iets meer blywends?
Ons leef in 'n paradoksale wêreld waar die lande met die hoogste gelukindeks ook die hoogste selfmoordsyfers en gebruik van antidepressante het. Dit bring ons by ’n fundamentele vraag: Wat is die aard van ware GELUK? Word dit gevind in die opeenhoping van rykdom, sukses en wêreldse genot? Is geluk te vind in ’n nuwe huwelik, ’n sekere beroepstatus, of die perfekte figuur?
Bring jou vriende, familie, en geliefdes om saam te deel in hierdie GELUK-vervulling-en-innerlike-vreugde wat Jesus ons bied deur in SY GEREGTIGHEID te lewe!
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom en om saam in die viering van ons eenwording met die Here te wees.
Sien jou daar! 🙌✨
Preeknotas: https://hrco.co.za/sermons/the-pursui...
#Kerkbyeenkoms #GelukInEenwordingMetGod #Geloofsreis #Blommekerk #PomarioPrivaatskool #Sondagaanbidding