Dit is oor en oor bewys: ons is so sterk soos die mense wat ons toelaat om in ons lewe inspraak te hĂȘ. Soos 'n selfoon ingeskakel moet wees tot 'n netwerk, en 'n vervaardiger wat gereeld opgraderings en regstellings aanbied om optimaal te funksioneer, het ons nodig om in die Godheid ingeskakel te wees en die genadegawe van Sy geregtigheid te leef, terwyl ons gereeld reggestel (RESET) word deur die inspraak vd Heilige Gees, die was van die Woord, die dissipline en mentorskap van volwasse gelowiges en nog baie meer! Wil jy geestelik OPTIMAAL funkioneer? Sien die voordele van die REGSTELLINGS van God!
https://hrco.co.za/preke/verwelkom-die-voordele-van-god-se-regstelling-in-jou-lewe/