Listen

Description

Die grootste misterie van Jesus se lewe was 'n paradoks. Hy is aards, menslik, beskeie, met 'n fyn sin vir humor en speelsheid, tog is Hy God.

Vir volledige preek notas besoek gerus: https://hrco.co.za/sermons/the-paradoxical-beauty-of-our-saviour/