Listen

Description

Pietie Beyers is 'n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieƫ, en om te leer Zulu praat.