Hy is van Vredendal en hy het n passie vir Boere in nood.
Hy het Burre Burger Droogte hulp begin.
Kom luister na die verskil wat een man kan maak wanneer jy op God vertrou.