Vandag kom kom Gerhard Brand met ons gesels.
Hy het n amazing storie .....
Josua 1:9 “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, vasberade\. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan”
Ek het geglo dit was n boodskap vanaf God om te sê dat ons n kind gaan hê
Maar die vraag was heeltyd daar
Het ek reg gehoor.....