Listen

Description

Jannie was verlam agv GBS ( Guilian Barre symdroom) siekte waar jou eie liggam jou senuwees aanval. 

Herstel pad is gewoonlik lank (maande)

Die Wonderwerk is dat Jannie binne 2 weke uit die hospitaal self sonder hulp geloop het.

Luister oor sy ervarings / ondervinding & getuienis!