Listen

Description

Lourens en Esté, die passievolle paartjie van RAAF / Bottomless Coffee Band, praat oor waar hulle liefde vir musiek, en ook vir mekaar, begin het in Stellenbosch. Hulle vertel ook van hulle benadering tot die skryf proses, hoe hulle in vandag se tyd n verhouding en n musiek loopbaan laat werk, en hoe hulle mekaar aanvul om die unieke klank van BCB te vorm. Wat lê voor vir die twee? Luister en kry die "inside scoop"!

Kry vir Bottomless Coffee Band by https://www.bottomlesscoffeeband.com/
of op Facebook by https://www.facebook.com/Bottomlesscoffeeband
en Instagram https://www.instagram.com/bottomlesscoffeeband/