Tino Singe, n Musikant wat tans Landbou studeer op Elsenburg, praat oor hoe hy die Suid Afrikaanse musiek bedryf by die horings pak, die posetiwiteit en vriendskap tussen kunstenaars en wat ons kan verwag van hom in die volgende jaar. Daar is ook n gaskunstenaar wat n vinnige storie kom vertel van Tino se bestuursvernuf.
Jy kan vir Tino kry op Facebook by https://www.facebook.com/tinomusiek
of op Instagram by https://www.instagram.com/tino_musiek/
YouTube by https://www.youtube.com/@tinosinge3208/featured
Kry vir Leon op Instagram by https://www.instagram.com/_schwabie_l/