Listen

Description

Deon Meiring, liedjie skrywer en musikant vir Glaskas en Dans Dans Lisa, praat oor die rol wat hy vervul in die musiek bedryf. Hy praat oor n liedjie skryf kursus, sy liedjie skryf proses, en Glaskas se nuwe liedjie "Die Lig". Daar is ook 'n paar lekker gesprekke oor Wolwe, Geloof en Koffie.

Kry Glaskas se nuwe liedjie "Die Lig" by https://open.spotify.com/track/4krdsYOyRq3LLDW55H654R?si=5ce5f26c5eed4a12

Gaan volg vir Deon op Instagram by https://www.instagram.com/deonmeiring/