Christi Van Niekerk, n Suid Afrikaanse Sangeres, gesels oor haar musiek, haar skryfstyl in musiek, gedigte en kinder boeke, en hoe sy haar plek in die lewe sien.
Gaan volg vir Christi op Instagram by https://www.instagram.com/christivaniekerk9/
Of op Spotify by https://open.spotify.com/artist/27viqr3X2WsBIyDzGPr9s4?si=ewZcQjMKSVyEN-qDTX0wfg
Of op YouTube by https://www.youtube.com/@christivanniekerk4359
Kry haar skryfwerk by https://www.instagram.com/stofskrif/