Christiaan Van Zyl gesels oor sy werk as n "Intermediate Life Support paramedic" en hoe hy hierdie loopbaan gekies het. Hy vertel ook hoe Covid hulle werksomstandighede drasties verander het, en wat dit vat om n paramedic te wees in die gevaarlike areas in en om die Kaap.
Jy kan vir Christiaan volg op TikTok by https://www.tiktok.com/@christiaanvanzy1