Listen

Description

Frankie Scheun, 'n Suid Afrikaanse Sterkman, gesels oor sy pad wat hom na die Wêreld Sterkman kompetisie gelei het, wat dit vat om vir hierdie tipe kompetisies voor te berei, en sommer net n algemene kyk agter die skerms van die lewe van n sterkman. 

Gaan volg vir Frankie op Instagram by https://www.instagram.com/scheunfrankie/