Goeie Vrydag
By die kruisVerander God haat in liefde
Verander God moord in redding
Verander God vloek in seën
Verander God dood in lewe
God verander doodloopstraat in deurloopstraat