Listen

Description

Weens 'n tegniese probleem is net die helfte van Neles se boodskap opgeneem. Ons vra om verskoning en wou egter nog steeds vir die van julle wat dit gemis het die geleentheid gee om na 'n gedeelte van die boodskap te luister.