Listen

Description

Het jy al ooit gewonder..

Hoe deel ek my geloof sonder om vreemd, veroordelend or skynheilig voor te kom?

Jy hoef nie noodwendig op ‘n straathoek te staan en skree of Bybels by mense se voordeur af te lewer om jou geloof met ander te deel nie.

Jy kan eerder jou alledaagse lewe met ander te deel…

mense in jou huis innooi en vriende maak.

In die BEFRIEND-preekreeks herdefineer ons evangelisasie en kry 'n nuwe, vars prentjie van hoe jy jou geloof van dag tot dag kan uitleef.