Listen

Description


Wat is 'n deurbraak? 'n Deurbraak is wanneer jy alles gedoen het wat jy moes doen – maar dit is steeds nie genoeg nie – en jy en God nodig het om deur te kom. Dikwels is ons onseker of ons kan vra om te doen wat net God kan doen. Ons glo in die God wat ingryp en deurbraak bring, maar ons sukkel om die God van deurbrake te vra vir ons persoonlike deurbraak. In hierdie reeks wil ons groei in ons geloof en ons vryheid om God te vra om 'n wonderwerk vir ons te doen.