Listen

Description

Partymaal sal mense vir jou vertel dat jy eers jou lewe moet uitsorteer

of op 'n seker manier moet optree voordat die Here jou sal aanvaar.

Maar Jesus nooi jou om te kom net soos jy is - Come as You Are.

Sy uitnodiging is vir almal. Jy het 'n sitplek om sy tafel.

Kom sluit by ons aan vir hierdie preekreeks van die 5de tot die 26ste Februarie

.. Kom net soos jy is!