Listen

Description

Die wese van Christenskap is LIEFDE.

Jesus het die wêreld onderstebo gekeer met Sy Liefde wat alle dinge nuut gemaak het deur sy NUWE beweging, 'n NUWE gebod, 'n NUWE manier om te lewe en uiteindelik ons te leer oor die NUWE manier van liefhê

Sluit by ons aan oor die volgende paar weke soos ons uitpak hoe dit lyk om lief te hê soos Jesus ons liefgehad het.