Spasie gee ons denke die vryheid om wys te wees met hoe ons leef.
Ons maak goeie besluite wanneer ons spasie het.
Spasie is die teenoorgestelde van al die druk wat ons beleef.
Die druk van tyd en die druk van geld.
Jy moet SPASIE SKEP sodat jy alles kan wees waarvoor die Here jou gemaak het